05-10-2008, 12:39 PM
if anyone can help please contact me
This is a good friend of mine's brother and his wife. They are a young couple who have just started out in life - and lived in a wonderful cottage on the Overberg. Recently, strong stormwinds blew down the Eskom lines and caused the Overberg fires that was reported all over. They were uninsured, and all that's left are three cups.
Please see if you can help by donating money into the account (I am going to) and help these young people.
Paartjie verloor alles in brand
Rozanne els
06/05/2008 10:46:48 PM - (SA)
BETTYSBAAI. – “Ons het niks nie. Net die klere aan ons lyf en vir Stevie.â€Â
Met Stevie, haar Indiese ringnek-papegaai op haar skouer, vertel me. Shani Lötter en mnr. Nicky Joone van die verwoestende brand wat gisteroggend vroeg hul huis en ál hul besittings in Bettysbaai vernietig het.
Hulle lyk moeg waar hulle op die sitkamerbank in Joone se ouerhuis sit.
“Die hele berg het gelyk soos een massiewe kool wat brand,†het Joone die toneel beskryf.
Dié brand het ontstaan nadat ’n Eskom-kragkabel deur die stormsterk wind losgeruk is, het mnr. Reinhardt Geldenhuys, hoof van die brand-en-reddingsafdeling in die Overberg, gesê.
Die betrokke kabel is sowat 200 m van die agterkant van Lötter en Joone se huis teen die berg.
Gister het hulle, met Stevie wat van een skouer na die ander hop, probeer om hul humorsin ná dié traumatiese ervaring te behou.
“Ons het klaar gehuil, dis hoekom ons nou lag.â€Â
Lötter glo haar jare lange vrees vir sterk wind het hulle waarskynlik gehelp om aan die vlamme te ontkom.
Lötter en Joone het omstreeks 00:15 gereed gemaak om te gaan slaap, maar die huilende wind het haar wakker gehou.
Selfs Joone se suswoorde dat “die wind jou niks kan maak nie†kon haar nie rustig kry nie en sy het hul tekkies langs die bed geplaas.
Oomblikke voordat sy in die bed sou klim, het sy ’n geweldige slag gehoor.
“Die hele huis het eers blou geword en toe heeltemal oranje. Ons het net ons tekkies, die karsleutels en vir Stevie gegryp. Dit het ons 15 sekondes geneem om uit die huis te kom.â€Â
Verslae het hulle in hul motor gespring en na Joone se ouers gejaag.
“Byna onmiddellik is die hele huis deur vlamme omsingel,†het Joone gesê.
Lötter het eerste vir Stevie gegryp, “want hy is soos my kindâ€Â.
Nóg Lötter nóg Joone het versekering.
Joone se suster, me. Maureen Enever, het deur die loop van die oggend na die huis gaan kyk om te sien wat te redde is.
ÃÂl hul besittings was egter gesmelt en slegs drie antieke teekoppies van Lötter se ouma is uit die smeulende oorblyfsels van die huis gered.
++++
My friend, Richard Joone is his brother, and his details are as follows.. I have also made him an Admin.
FNB
Rek Naam: R. Joone
Rek No.: 62109802787
Tak: Hermanus
Tak Kode: 250 655
Rek: Spaar
my kontak besonderhede is
Cell: 0820455000
Werk: 028 272 9500 (Blue Energy Radio Alarms)
Ek werk maandag tot vrydag 08:00 tot 19:00
my email: [email protected]
+++++
If you can not donate money, please invite your friends to the group - and think of other ways of help, eg. clothes, neccesities and household goods. You can contact Richard directly to arrange for delivery.
Your help is appreciated - if we are in need, we expect help. This is need.